Ons hou van

Vrolik, vroulik, vlinders

Die meeste skoenlappers leef nét sowat 40 dae. Dra dié trend as simbool van die kortstondigheid van die lewe, maar ook as viering van ’n nuwe begin.

Audrey Botha, ontwerper van die eksotiese Papillon Belle-reeks, verewig regte skoenlappervlerke in haar unieke juwele (vanaf R1800).

Vir meer inligting, skakel 072 595 9281 of besoek www.papillonbelle.com