sr1205_modehoof_7_small
Ons hou van

Winter 2012: Skitterblink

Buiten jou grimeersakkie wat blink van die metaalkleure, is ’n natuurlike, glansend gesonde vel jou beste bate.

Volgens David White van Givenchy is die dae van ’n maskeragtige voorkoms verby. “Onderlae word deesdae geformuleer met bestanddele wat die vel glad laat lyk met ’n deursigtige tekstuur,” sê hy. En ’n pragtige vel is die perfekte basis vir glinster-grimering.

DIE INSPIRASIE

Blinkers is ín, en dié seisoen is groot blinkers die ding. Metaalkleure soos brons, silwer en goud is volop – en alles glinster, van leer tot PVC. Solank dit net blink!

Reed KrakoffBalmainDolce & Gabbana

IN DIE WINKELS

HOOFFOTO BO:

Anneline-rok van blinkerstof (R1 400), Klûk CGDT, te koop by SARIE se aanlynwinkel op sarie.com. Kopband met silwer blinkers (R150), A-List.
Art deco-styl oorbelle (R299), Accessorize. Goue palmhandsak (R299), Accessorize. Halssnoer (hier gedra as armband) met detail in wit-en-goud (R150), Lulu Belle. Halssnoer (hier gedra as armband) met swart-en-goue blaarmotief (R75), Glitterati. Ooptoon-hoëhakskoene van satyn (R599), Luella.

Mary Jane-balletstylskoene van leer (R435), Amanda Laird Cherry by sarie.com

Mary Jane-balletstylskoene


Wit hemp (R599), 46664
Swart wyepypbroek met blinkers (R795), A-List
Goue ketting-halssnoer met skoenlapper-detail (R98), Metallic Mermaid

Wit hemp van 46664, wyepypbroek van A-List, goue ketting van Metallic Mermaid

Kristal-oorbelle (R650), Lulu Belle

Kristal-oorbelle van Lulu Belle

Silwer halssnoer met deursigtige kristaldetail (R149), Accessorize

Silwer halssnoer met deursigtige kristaldetail van Accessorize

Mini-rok met goue blinkers (R899), The Lot Grootte: S – L

Mini-rok met goue blinkers

Glinsterende slangvelmotief-
serp (R49), Metallic Mermaid

Glinsterende slangvelmotief-serp

Ooptoon-hakskoene van strooiblinkers en glinsterende linne (R2 300), Lilikoi

Ooptoon-hakskoene van Lilikoi

Goue geplooide palmhandsak van kunsleer (R299), Accessorize

Palmhandsak van Accessorize

Goue horlosie met diamanté-detail (R2 295), Guess

Goue horlosie met diamanté-detail

Watervaltrui met blinkers (R460), Traffic Bruin leer-belt met ketting-detail (R499,95), Mango

Watervaltrui met blinkers van Traffic, leerbelt van Mango

Swart belt met goud-en-silwerkleurige klinknael-detail (R299), Slick

Belt met klinknael-detail van Slick

IN JOU GRIMEERSAKKIE

Rond jou voorkoms af met ’n aksentkleur (highlighter). Dit kan eintlik enige produk wees wat glans gee aan wangbene, voorkop en oë.

Rond jou voorkoms af met 'n aksentkleur (highligther)

Foto: M.A.C

Vir oë en wange, The Body Shop Baked Mineral Eye Shadow in Moonstone (R120)

The Body Shop Baked Mineral Eye Shadow in Moonstone

Vel soos satyn, Maybelline Dream Satin Liquid Air-Whipped Foundation in Porcelain

Maybelline Dream Satin Liquid Air-Whipped Foundation in Porcelain

Jy lyk soos ’n model, Revlon Photoready Airbrush Mousse Makeup in Nude

Revlon Photoready Airbrush Mousse Makeup in Nude

Romerige Shiseido Shimmering Cream Eye Color in OR313

Shiseido Shimmering Cream Eye Color in OR313

Glans vir jou wangbene, Becca Boudoir Powder in Desire

Becca Boudoir Powder in Desire

* NOG MODE EN SKOONHEIDTRENDS IN JOU MEI 2012-UITGAWE.

* Kuier agter die skerms by die modestorie:

  • Dienie

    Hmm. Die grimering lyk uit die boonste rakke. Pragtig. Sysag en wag net om gebruik te word en maak mens eintlik nuuskierig! Ek wens net ek kon iemand kry om dit vir my te demonstreer en te wys wat om waar reg te gebruik. Al is ek amper 63 is dit nog steeds lekker en opwindend om te speel met grimering en kleure. Dankie dat julle dit alles tot op my lessenaar bring!