Ons hou van

Winterwarm voete

Hy beskryf sy nuwe winter-skoenreeks as volg: “The collection is my interpretation of grey blending into tones of purple placed on a platform and with the strong silhouette of booties”.

Hy speel met interessante teksture en patrone vir die ontwerpe van sy skoenreeks Errol Arendz Du Sud – perfek vir winterwarm voete.

Pryse wissel tussen R850 en R3 360. Vir meer inligting: 021 461 1385