Ons hou van

Woolworths spog met helder kleure

Lus om die koms van die somer uit te jubel en te vier? Dan is Woolworths se helderkleurige items (vanaf R225) in hul klassieke reeks net vir jou.

Kledingstukke (tot grootte 24) is by uitsoektakke van Woolworths landwyd beskikbaar. Vir meer inligting, skakel 0860 100 987 of besoek www.woolworths.co.za.