ww_summerfabulist_1
Ons hou van

10 klerekas-wenners vir somer

 Hier is die 10 items waarin jy volgens Woolworths moet belê vir ‘n stylvolle somer:

  1. T-rok – ‘n lang gesnyde T-hemp
  2. Langer hemp
  3. Watervaltrui – ‘n baie vleiende item
  4. Kamisool
  5. Nousluitende jeans
  6. Somersandale – van klompe en hoë hakke tot plat sandale met bandjies
  7. Intreksak
  8. T-hemp met valle
  9. Godin-rok – kyk uit vir snitte met ‘n “empire”-lyn
  10. Driekwartbroek

Vir meer inligting, kontak Woolworths by 0860 100 987 of besoek www.woolworths.co.za.