Beste arm voor

Deur Amaria Carstens

Sorg dat jy nie gewoon lyk nie met dié armband.

 Radà, ‘n Italiaanse juwelereeks wat nou in Suid Afrika te kry is. Die bonkige stukke met ‘n verskiedenheid interessante ontwerpe is elke keer ‘n aanknopingspunt vir ‘n gesprek . Kontak That’s It Boutique by 011 268 6674

  • Foto van Radà

Kommentaar