Calvin Klein se ck-horlosie
Die nuwe ck-horlosie (R2 600) is 'n pragstuk en 'n belegging-ontwerpersitem.
In die 90's het Marky Mark – oftewel Mark Wahlberg – en Kate Moss ons bekoor in ck-onderklere en -reukwater.
Maar byna 20 jaar later is die bekoring op ons arms! Tydloos en elegant is dié horlosie van vlekvrye staal met 'n bandjie wat geïnspireer is deur ou stede se klipstrate.
* Skakel 011 669 0630 vir meer inligting.
- Foto van verskaf
Verwante artikels
-
Diane Kruger - nuwe gesig van Calvin Klein
SARIE - Mei 2010
Sy's die gesig van Calvin Klein se nuwe parfuum, Beauty. Die Inglourious Basterds-ster en jarelange meisie van Fringe-akteur Joshua Jackson sal binnekort in 'n reeks gedrukte en TV-media verskyn.
















Kommentaar
heila het gesê:
Sjoe, dis n pragtige horlosie....
8ste Jan. 2010, 22:32