Coco Chanel-geïnspireerde mode
Foto’s: Igor Polzenhagen @ Infidels Galery
Coco Chanel was die grande dame van styl. Niemand het pêrels, ’n wit hemp en ’n manspak gedra soos Chanel nie. Vandag kan jy ook . . .
Kry die Chanel-voorkoms só:
Pêrels was Coco Chanel se persoonlike stempel. Swart ooptoonhakskoene van kunsblinkleer (R199), Kelso @ Edgars. Halssnoer van varswaterpêrels (R899), American Swiss. Swart deurgestikte kunsleer-handsak met goudkleurige ketting-handvatsels (R219,95), Edgars.
Kuier ook agter-die-skerms by die ons Chanel-geïnspireerde modesessie.
Verwante artikels
-
Coco Chanel
SARIE - Julie 2009
-
Die Chanel-kortfliek met Carole Bouquet
SARIE - November 2009
Carole Bouquet is in 1996 gekies as een van die 5 Chanel-muses vóór Audrey Tautou.
-
Die Chanel-kortfliek met Catherine Deneuve
SARIE - November 2009
Catherine Deneuve is in 1972 gekies as een van die 5 Chanel-muses vóór Audrey Tautou.
-
Die Chanel-kortfliek met Estella Warren
SARIE - November 2009
Estella Warren is in 1999 gekies as een van die 5 Chanel-muses vóór Audrey Tautou.
-
Die Chanel-kortfliek met Nicole Kidman
SARIE - November 2009 | Kommentaar: 1
Nicole Kidman is in 2004 gekies as een van die 5 Chanel-muses vóór Audrey Tautou.
-
Herfs op jou naels
SARIE Maart 2010
Die nuutste grimeerreeks deur Chanel se Peter Philips is geïnspireer deur foto-afdrukke wat Coco Chanel agtergelaat het.
-
Klassieke pêrels inspireer Chanel
SARIE - Januarie 2011
Coco Chanel se elegante styl en haar liefde vir pêrels as bykomstigheid was die inspirasie vir dié huis se nuwe grimeerreeks, Les Perles de Chanel.
-
Parfuumflieks
SARIE September 2010
Parfuum-advertensies word al hoe meer soos fliekproduksies benader – en hoe dan anders as wêreldbekende regisseurs verantwoordelik is vir die skep van die produksies.
-
Pêrels
SARIE - Desember 2009
Ja, dié klassieke versiering is weer groot nuus, 'n moet-hê-item vir elke vrou (ook al is dit nagemaak, soos Coco Chanel se eie!).
-
Totale inspirasie! Die nuwe Chanel No.5-fliek
SARIE - Augustus 2009
Die grootste parfuum-ikoon van alle tye - Chanel No.5 - inspireer weer met 'n asemrowende kortfliek. Kyk bietjie hier
















Kommentaar