Glenn Close se mans-geïnspireerde styl

Deur Amaria Carstens

Sy is benoem vir 'n Oscar vir haar uitmuntende vertolking van Albert Nobbs. Nou is dié styl ook hoogmode

Glenn Close se karakter Albert Nobbs is 'n vrou wat haarself in die 1800's voorhou as 'n man. Die gedaanteverwisseling wat sy ondergaan is ongelooflik vir hierdie rol; so ook haar spel. Hierdie is ook Glenn se eerste benoeming vir 'n Oscar (beste aktrise in 'n hoofrol) sedert 1989 (Dangerous Liaisons). Sy het egter nog nooit 'n Oscar gewen nie. Is 2012 haar gelukkige jaar?

Ons Alberta-brogues sluit by dié styl aan. Klik hier om in die winkel te gaan kyk!

Manlike styl is groot nuus vir winter 2012. Oorsee het ontwerpers soos Chanel, Moschino, Balenciaga & Dolce & Gabbana inspirasie gekry van uit die manne se klere kaste. Plaas ‘n tikkie manlikheid in jou klere kas met ‘n paar Piouter Alberta-brougues (R435), Amanda Laird Cherry.

Alberta-brogues (R435), Amanda Laird Cherry

Verwante artikels

Galery

  • Albert Nobbs is vanaf 13 April 2012 te sien
  • Alberta-brogues (R435), Amanda Laird Cherry

Kommentaar