Herwin

Deur Amaria Carstens, SARIE - Februarie 2010

Herwin Foto’s: Rodger February Galery

Met ons woude wat voor ons oë verdwyn is hierdie halssnoer van herwonne papier (R430) die ideale item om jou passie vir die aarde se voortbestaan ten toon te stel.

Die halssnoer is darem behandel met 'n glansafwerking – die papier sal dus nie lelik word nie.

Skakel Lunar by 011 726 5558 of 021 674 6871 of besoek www.lunarlife.co.za vir meer inligting.

Galery

  • Wit halssnoer van herwonne papier
  • Swart halssnoer van herwonne papier