Wees 'n vrou van staal soos Meryl Streep

Deur Amaria Carstens

Haar rol as Margaret Thatcher het haar reeds vanjaar 'n Golden Globe besorg, en op 26 Maart hoor ons of sy die knoop deurhaak vir die Oscar.

Haar benoeming vir Beste Aktrise, in die rolprent The Iron Lady, is Meryl se sewentiende Oscar-benoeming, hoewel sy nog net twee gewen het. Sy het in 1983 laas die beeldjie vir Beste Aktrise verower vir haar spel in Sophie’s Choice.

Kom ons hoop die string pêrels wat sy vir die weke van die verfilming van The Iron Lady gedra het, bring vir haar net soveel sukses soos wat dit vir die destydse Eerste Minister van die Verenigde Koninkryk gebring het.
Wit pêrelstel met gelukbringers (R1 195), Yolandi van Niekerk
Pêrels sal altyd die klassieke simbool van ‘n dame wees. Belê nou in hierdie tydlose item.

  • Foto van Ster-Kinekor

Verwante artikels

Galery

  • The Iron Lady met Meryl Streep.
  • Wit pêrelstel met gelukbringers (R1 195), Yolandi van Niekerk.

Kommentaar