Jou moet-hê vierkantige top

SARIE Julie 2010

In die Julie 2010-uitgawe verklap 7 Suid-Afrikaanse modeontwerpers hul moet-hê-items. Ons hou veral van die vierkantige top!

Dis die ideale oorgroot item. Dis gemaklik en lank sodat jy dit saam met ’n spanbroek as top kan dra of saam met hakskoene en ’n belt as rok. - Danica Lepen van Black Coffee

IN DIE FOTO:
Grys vierkantige top (R650), Black Coffee. (By Edgars is daar ’n soortgelyke top vanaf R229,95.) Swart spanbroek met slangvel-patroon (R219,95), Rage. Swart leer-armband met klinknaels (R590), Jo Borkett. Swart hakskoene van kuns-suède (R349), Queue. Grys-en-swart syserp met luiperdvelmotief om die enkels gebind (R145 elk), Me Jane.

* Top: Een grootte pas almal
* Broek: S – XL

Verwante artikels

  • Modetrends: Winter 2010

    Modetrends: Winter 2010

    SARIE - Mei 2010

    Met die allergrootste sokkertoernooi op ons voorstoep kry ons klerekaste ook dié winter woema van regoor die wêreld.

Kommentaar

Web Development by FormFunction