Sensuele vroulikheid by AFI Afrika Modeweek
KLûK CGDT het ons weereens na ons asem laat snak met hul ongelooflike reeks by die AFI Afrika Modeweek. Die reeks is dieselfde een wat hulle onlangs by die New York Modeweek vertoon het. Sensuele, vloeiende nommers van sy, met detail soos vere, blinkers en juweliersware met 'n Afrika-geur van Ida-Elsje het hoogty gevier. As vrou het jy daar uitgestap en gedink: "Só wil ek lyk wanneer ek eendag groot is." Malcolm en Christiaan is beslis die konings van bekoring.
Verwante artikels
-
Koningin van Afrika
SARIE Oktober 2011
Met Afrika-klanke in die agtergrond het ons in die voorste ry gewag vir Marianne Fassler se vertoning om te begin. Die musiek het die perfekte atmosfeer geskep. Marianne se kenmerkende luiperdmotief was weereens op die meeste items, ingespan saam met met kleurblokke en ander patrone. Dié ontwerper weet hoe om Afrika-style modern en opwindend te maak.
-
Konings van glans
Hulle werk al sedert 2003 as ’n span en het die land se mode-entoesiaste aan hul voete.


























Foto: Simon Deiner / SDR Photo
Foto: Simon Deiner / SDR Photo
Foto: Simon Deiner / SDR Photo
Foto: Simon Deiner / SDR Photo
Foto: Simon Deiner / SDR Photo
Foto: Simon Deiner / SDR Photo
Foto: Simon Deiner / SDR Photo
Foto: Simon Deiner / SDR Photo
Foto: Simon Deiner / SDR Photo
Foto: Simon Deiner / SDR Photo
Foto: Simon Deiner / SDR Photo
Foto: Simon Deiner / SDR Photo
Foto: Simon Deiner / SDR Photo
Foto: Simon Deiner / SDR Photo
Foto: Simon Deiner / SDR Photo
Foto: Simon Deiner / SDR Photo
Foto: Simon Deiner / SDR Photo
Foto: Simon Deiner / SDR Photo
Foto: Simon Deiner / SDR Photo
Foto: Simon Deiner / SDR Photo













Kommentaar
Lisma Liebenberg het gesê:
Ek dink dit is glad nie stylvol om so te lyk nie. My kinders se skeppings uit sakdoeke en afvallappies vertoon beter en skep minder die idee van losbandigheid. Daar is niks sensueels aan hierdie reeks nie.
23ste Okt. 2011, 21:16