Louise Carver se juweliersware
Jingle & Chimes is Louise Carver se nuwe juweliersware-reeks.
Die naam is geïnspireer deur haar musiekagtergrond en die klank wat juweliersware maak wanneer dit teen jou lyf beweeg. Hierdie reeks is perfek vir die vermenging van glans en ontspanne styl.
Die juweliersware word gemaak van varswaterpêrels, turkoois-steen, Brasiliaanse kristal, Labradoriet, oniks, rookkwarts, goud, rhodium en sterling silwer.
Daar is:
Armbande: R250 – R3 500
Ringe: R850 – R3 000
Halssnoere: R700 – R4 000
Oorbelle: R170 – R4 500
Die reeks is beskikbaar by:
African Queen: 078 634 1572
American Swiss in Menlyn-winkelsentrum, 012 361 7138, 012 361 7270
Lunar in Johannesburg, 011 726 5558
Koop ook aanlyn: www.louisecarvercollection.co.za
- Foto van Louise Carver
Verwante artikels
-
Emmanuel Castis van Erfsondes droom van 'n fliek met Johnny Depp
SARIE Julie 2010
Dié akteur en sanger wat nou in Erfsondes 3 op SABC2 te sien is, praat passievol oor sy drome, hoop, vrese, lewenslesse.
-
FOTO'S: Op stel van bekende sangeres se musiekvideo
SARIE Maart 2012
Die video van Louise Carver se nuwe enkelsnit, "How You Gonna Do It", is pas verfilm. Ons kuier agter die skerms.


















Kommentaar