Koningin van Afrika

Deur Amaria Carstens, SARIE Oktober 2011

Foto: Simon Deiner / SDR Photo

Kleurblok gemeng met strepe

Met Afrika-klanke in die agtergrond het ons in die voorste ry gewag vir Marianne Fassler se vertoning om te begin. Die musiek het die perfekte atmosfeer geskep. Marianne se kenmerkende luiperdmotief was weereens op die meeste items, ingespan saam met met kleurblokke en ander patrone. Dié ontwerper weet hoe om Afrika-style modern en opwindend te maak.

Verwante artikels

  • Sensuele vroulikheid by AFI Afrika Modeweek

    Sensuele vroulikheid by AFI Afrika Modeweek

    KLûK CGDT het ons weereens na ons asem laat snak met hul ongelooflike reeks by die AFI Afrika Modeweek. Die reeks is dieselfde een wat hulle onlangs by die New York Modeweek vertoon het. Sensuele, vloeiende nommers van sy, met detail soos vere, blinkers en juweliersware met 'n Afrika-geur van Ida-Elsje het hoogty gevier. As vrou het jy daar uitgestap en gedink: "Só wil ek lyk wanneer ek eendag groot is." Malcolm en Christiaan is beslis die konings van bekoring.

Kommentaar

  • party van julle lyk soos vlippen hoeligens SIES eeeeuuuuuuuu...........................................

    19de Nov. 2011, 12:46