Mode wat die planeet beskerm
Die ontwerpe van die Ipanema Gisele Bündchen-sandale (vanaf R160) vir somer 2009 is geïnspireer deur die lewensiklus van water.
Die see-reeks fokus op seewater - die kleure en vorms van die see.
Die Ipanema Gisele Bündchen-reeks gedenk ook die 30ste verjaardag van die Tamar Projek. Die Tamar Projek fokus op die beskerming van die 5 bedreigde seeskilpad-spesies om die kus van Brasilië, die land waarvandaan Gisele Bündchen, tans die hoogs-betaalde model ter wêreld, kom. Deur eko-mode help Ipanema Gisele Bündchen die Tamar Projek om 'n miljoen seeskilpaaie jaarliks vry te laat.
Hierdie reeks is eksklusief beskikbaar by Woolworths. Skakel 011 786 1519 om uit te vind of die Woolworths naby jou dit aanhou.
- Foto van Emporio Communications
Verwante artikels
-
Halle Berry se nuwe parfuum
SARIE - Julie 2009 | Kommentaar: 1
Vir Halle Berry het die skep van haar parfuum oor meer gegaan as net nog 'n geur.
-
Kampeer-modes is koel
SARIE - November 2010
Of jy nou van kampeer hou of nie, die kampeerstyl is hoogmode dié somer. Dink aan khaki, gebleikte olyfgroen, taankleure en room.
-
Ontmoet die gesig agter 'n nuwe geur
Uma Thurman is die gesig van Givenchy se nuwe Ange ou Démon Le Secret-parfuum wat op 12 Oktober in SA bekend gestel word. Sy het eksklusief met SARIE gesels oor ouderdom, selfvertroue en skoonheid
-
Penelope se denims
SARIE - Februarie 2009
As jy na die bekendstelling van Penelope Cruz se nuwe fliek, Vicky Christina Barcelona, genooi word, gaan jy sekerlik die kans gebruik om 'n bietjie op te dress. Nie Penelope Cruz nie...
-
Scarlett - almal se liefling
SARIE - Julie 2009 | Kommentaar: 1
Scarlett Johansson is een van Hollywood se gewildste aktrises, maar sy's ook die eerste keuse van talle top-handelsmerke
-
Victoria's Secret-model die nuwe gesig van Accessorize
SARIE - Julie 2009
Accessorize vier hul 25ste jaar met die bekendstelling van model Ana Beatriz Barros as hul gesig vir lente/somer '09.





















Kommentaar