Vintage wimpers

SARIE - Junie 2009

Kies 'n maskara wat beproef is, jou wimpers ryk afrond en definieer, jou sak pas en só "beroemd" is dat dit selfs op modeslaaf Carrie Bradshaw van Sex and the City se spieëltafel pryk.

Maybelline Great Lash Mascara (R79,95) is al sedert 1971 op winkelrakke beskikbaar, maar bly steeds die VSA se nommer 1-skoonheidsproduk!

Maybelline het ook pas 'n nuwe gesig aangekondig: die beeldskone model Emily DiDonato (sien foto’s uit haar fotosessie onderaan). Dié 18-jarige model sluit by groot name aan wat reeds die skoonheidshuis verteenwoordig, soos die supermodel Christy Turlington.

Emily sal later vanjaar te sien wees in die advertensie van Maybelline se nuwe Color Sensational Lip Color. (Vir meer inligting oor Maybelline, besoek hul webtuiste.)

Verwante artikels

  • Alles in een

    Alles in een

    SARIE - April 2010

    Maskara is tans die skoonheidswêreld se sexyste grimeer-nommer.

  • Julia Roberts se beste skoonheidsraad

    SARIE - Mei 2010

    "Om jou wimpers te krul en jou wenkbroue gepluk te hou. Dit kan jou voorkoms dramaties verander. En wat van om net gelukkig te wees? Ek glo hoe jy oor jou lewe voel, gaan op jou gesig wys." - Julia Roberts, aktrise

  • Lancôme-maskaras - Het jy geweet?

    Lancôme-maskaras - Het jy geweet?

    SARIE - Mei 2010

    Julia Roberts het onlangs vir die eerste keer die gesig van 'n skoonheidshuis geword.

  • Voller wimpers vir jeugdiger oë

    Voller wimpers vir jeugdiger oë

    SARIE Maart 2010

    Lang, vol wimpers laat jou oë jare jonger lyk.

  • Wimper-woema vir 2010

    Wimper-woema vir 2010

    SARIE Januarie 2010

    Die klem is op oë en maskara is dié belangrikste item in jou grimeersakkie.

Galery

  • Maybelline Great Lash Mascara
  • Emily DiDonato 1
  • Emily DiDonato 2
  • Emily DiDonato 3
  • Emily DiDonato 4

Kommentaar