Nuwe jaar, nuwe geur
Probeer 'n nuwe parfuum so aan die begin van 'n nuwe jaar...
1. Skone geur: Prada se nuwe fyngeur word beskryf as ’n meditasie oor skoonheid en begeerte. L’Eau Ambrée (R580 vir 30 ml EDP) is ’n moderne interpretasie van klassieke Prada-geure met ’n vars benadering tot die vermenging van sitroengeur, roos en amber.

2. Jasmyn vermeng met saffraan maak Idole d’Armani (R615 vir 30 ml) uniek. Dié parfuum word beskryf as ’n ode aan vroulikheid.

3. Sjiek, sexy en astrant – dis Jean Paul Gaultier Madame Rose ’n’ Roll (R750 vir 50 ml EDT) met note van lemoen, roos en muskus.

Verwante artikels
-
'n Geur vir hom deur Tom Ford
SARIE - Februarie 2010
Bederf die man in jou lewe met Tom Ford Grey Vetiver.
-
Aerin Lauder se nuwe geur
SARIE - Desember 2009
Aerin Lauder, kleindogter van Estée Lauder, het ’n parfuumformule ontdek wat haar ouma onvoltooid gelaat het.
-
Die geur van Kersfees
SARIE - Desember 2009
Ons onthou spesiale dae deur hul kleure én geure. 6 bekendes deel hul koester-herinnerings om Kersfees
-
Die geur van Sienna Miller
SARIE - September 2009
So vars en gemaklik soos sy!
-
Rafael Nadal - die gesig van Lanvin se nuwe mansgeur
SARIE - September 2009
Die Franse modehuis Lanvin het besluit om die geur van tennis in die lug te spuit.




















Kommentaar