Ons hou van
-
Arms vol kleur
SARIE - Desember 2009
Bonkige juweliersware is dié somer in die kol.
-
Mode wat die planeet beskerm
SARIE - November 2009
Die ontwerpe van die Ipanema Gisele Bündchen-sandale (vanaf R160) vir somer 2009 is geïnspireer deur die lewensiklus van water.
-
Met ander oë
SARIE - November 2010
Die Marciano-broers van Guess betower modebewustes al meer as 2 dekades lank.
-
Jóú unieke juwelierstuk
SARIE - Oktober 2009 | Kommentaar: 2
Nuut op die Suid-Afrikaanse mark – Lovelinks.
-
Ikoniese handsakke
SARIE - Oktober 2009
Hierdie handsakke is bekender as sommige Hollywood-sterre. Gesog, begeerlik, gesofistikeerd. Een van hulle is selfs die hoofkarakter in 'n eie kortfliek!
-
Skemerkelkies in die somer
SARIE - Oktober 2009
Die partytjie-tyd van die jaar is hier en daar's niks lekkerders as om dit saam met vriende te geniet nie.
-
Ontwerpersklere teen bekostigbare pryse
SARIE - Oktober 2009
Die Suid-Afrikaanse ontwerper Errol Arendz bekoor die plaaslike publiek al 30 jaar lank met sy ontwerpe. Nie elkeen kon dit tot dusver bekostig om een van dié nommertjies aan te skaf nie, maar nou is daar sy nuwe gereed-om-te-dra-versameling teen bekostigbare pryse.
-
Op jou lapel
SARIE - Oktober 2009
Sit 'n glimlag in jou dag met dié oulike borsspelde van Mü & Me.
















Kry jou SARIE oral, enige tyd