Sofia Coppola se vele talente

Deur Amaria Carstens

Die enigste talent van die Amerikaanse rolprentregisseur Sofia Coppola is duidellik nie net om agter die skerms an die rolprente te wees nie.

Sy het onlangs haar buiging in die modewêreld gemaak en saam met Julie de Libran, die hoofontwerper van Louis Vuitton, ‘n Parys geïnspireerde klerereeks ontwerp.

Storyboard van die gevoel van die Cruise 2012-reeks

Die reeks, Cruise 2012, het ‘n gesofistikeerde, vroulike voorkoms met ‘n tikkie rebelsheid.

Vir meer inligting kontak 011 784 9854 of 021 405 9700

Kyk hier na die reeks:

  • Foto van Louis Vuitton

Verwante artikels

Galery

  • 'n Uitklokrok uit die Cruise 2012-reeks
  • 'n Stylvolle swembroek van die Cruise 2012-reeks
  • Storyboard van die gevoel van die Cruise 2012-reeks
  • digital_scrapbook_eng_high_10.jpg
  • Sofia & Julie bespreek die ontwerpe

Kommentaar