Sokker-'bling'
Sokker-inspirasie deur die plaaslike juweliers Shimansky!
Teen 'n prys (R123 140) kan jy wys dat jy 'n groot sokkerliefhebber is. Hierdie sokker-gedenkwaardigheid is 'n 18 karaat-swartgoudring met 9.3 karaat-plaveigemonteerde grys diamante.
Vir meer inligting oor die Wêreldbeker-koepel-ring: skakel 021 421 2788 of besoek www.shimansky.co.za
- Foto van Shimansky
Verwante artikels
-
Jo-Ann Strauss op Europa se grootste Saterdagaand-TV-program vir Wêreldbeker
SARIE - Junie 2010
Voormalige Mej Suid-Afrika en Top Billing-aanbieder, Jo-Ann Strauss, deel 'n bank met Lionel en sy dogter Nicole Richie op Europa se grootste Saterdagaand-TV-program. Sy vertel meer.
-
Waka Waka saam met Freshlyground en Shakira
SARIE - Mei 2010
Die offisiële Wêreldbeker-liedjie, Waka Waka, gesing deur Shakira en Freshlyground het reeds die radiogolwe getref. Nou kan jy die Waka Waka-dans leer (net betyds vir Bafana Bafana se eerste wedstryd op die 11de Junie).
















Kry jou SARIE oral, enige tyd