Sexy sonbrille

Deur Amaria Carstens, SARIE Julie 2010

Guess se nuwe reeks sonbrille put inspirasie uit die ou Wilde Weste, maar die kombinasie van aardsheid en sensualiteit maak dit nommerpas vir nou.

As jy 'n opregtemodeslaaf is, móét jy een van dié plastiekbrilrame (vanaf R1 099) met detail op die oorstuk aanskaf.

Verskaffer: SDM Eyewear, 011 334 7020.

  • Foto van SDM Eyewear

Galery

  • Guess vroue sonbrille
  • Guess mans sonbrille