Vivienne Westwood in plastiek!
Die kenmerkende soet geur van die Melissa-skoenreeks se "Jellie"-skoene, wat van plastiek gemaak word, het selfs ontwerper Vivienne Westwood geïnspireer.
Sy het spesiaal vir Melissa 'n reeks skoene (vanaf R912) ontwerp, waarvan van die style plaaslik beskikbaar is.
The most amazing thing about this partnership was to be able to create modern products, with very high quality, for affordable prices - Vivienne Westwood
(www.melissaaustralia.com)
Hierdie reeks is eksklusief beskikbaar by Dillon&Jada.
Vir meer inligting kontak 021 422 1988 of besoek www.dillonandjada.com
Verwante artikels
-
Jean Paul Gaultier raak hoog
SARIE Julie 2010
Die modeontwerper Jean Paul Gaultier volg in die voetspore van die ontwerper Vivienne Westwood en het ook 'n skoen vir die Melissa-reeks ontwerp.
-
Ons was nie besluitnemers in apartheid – Bobby
Jongmense moet begin bydra tot die land se welstand en besef hulle...
-
Nuwe Schuster-fliek draai binnekort
Leon Schuster se lang verwagte Mad Buddies is in die pylvak....
-
Madonna se bekruiper weer vasgetrek
Die polisie het die man wat gedreig het om Madonna dood te maak...
-
Films van Cape Town Film Studios begin op silwerdoek draai
Die eerste rolprente wat by die fasiliteite van die Cape Town Film...
-
Make sure you understand the question before offering the answer.
A drunk man who smelled like beer sat down on a subway next to a...
-
Life begins at fifty !
Sannie Swaarkry is al vir jare 'n bedroefde mens. Ek dink sy is...
-
Ek wens ek was 'n " looi"
Ek is die gelukkige " Mamma" van 37 Graad drie maatjies........
-
10 Februarie 2012
Kan jy glo? 2 Weke is verby! Sekondes, ure & minute vloei inmekaar...
-
Wil jy óók blog?









Kommentaar
hyla het gesê:
Skoene lyk pragtig maar ek wil nie voete met n 'klankie' he nie - plastiekskoene is mos geneig om n reukie aan die voete agter te laat.
30ste Jun. 2010, 11:30