SAARTJIE-modeblog

Dié ring dra bekendes nou

Van aktrises tot sangers laat nou hul hande die praatwerk doen. Die midi-ring is die nuwe moet-hê-item. En Saartjie is óók gaande hieroor.
SAARTJIE love

Kyk, ek bly mos maar mal oor iets wat blink. En vir ’n lang ruk nou al dra almal baie ringe op een hand, maar daar is ’n verskil met dié ring. Midi-ringe word gedra aan die middelste lit van jou vinger. Die midi-ring is ook bekend as die knuckle ring, en hoe meer jy aan een hand dra, hoe beter.

So dra dié bekendes dit:

Oilvia Palermo (model en sosiale vlinder):

Rihanna (sanger):

Vanessa Hudgens (aktrise):

Hello

A photo posted by Vanessa Hudgens (@vanessahudgens) on

Koop nóú jou midi-ring:

Voëltjie-ring

Midi-ring , C(INCH), aanlyn te koop by die SARIE-winkel by spree.co.za/sarie

Stel van 2 midi-ringe

Twee midi-ringe , C(INCH), aanlyn te koop by die SARIE-winkel by spree.co.za/sarie

Stel van ringe en midi-ring

Ring-stel , C(INCH), aanlyn te koop by die SARIE-winkel by spree.co.za/sarie