SAARTJIE-modeblog

Een liggewig-jas; drie maniere

‘n Liggewig-jas is die perfekte kopie vir die seisoen!
SAARTJIE shopDit is baie nuttig vir koeler somerdae en word oral op die loopplanke gesien, asook op straat!

Dis ‘n heerlik veelsydige item wat jy na ‘n verskeidenheid geleenthede kan dra. Wat dié jas so spesiaal maak, is dat jy dit ook as ‘n oorvourok kan dra – ‘n definitiewe belegging.

Vir die kantoor
Gooi die liggewig-jas oor jou skouers en dra dit soos ‘n mantel. Laat jou bene ook langer lyk met ‘n paar neutrale hakke.

Print

Naweekgemak
Kêrelsnit-jeans is perfek vir ‘n gemaklike uitrusting. Speel met patrone en ‘n titsel blink om die uitrusting interessant te hou.uitrusting 2 /sPREE/15/09/2015

Kuier ná werk
Kyk uit vir ‘n romp met ‘n spleet om jou uitrusting ‘n tikkie sexy te maak vir die aand. ‘n Paar treffende oorbelle rond jou voorkoms af vir ‘n skemerkelkie.

uitrusting 1/ sPREE/15/09/2015

 

Besoek galery indien jy enige van die boonste items wil koop.

Oorbelle

Oorbelle , STYLE REPUBLIC, aanlyn te koop by die SARIE-winkel by spree.co.za

Skouersak

Skouersak , JOY COLLECTABLES, aanlyn te koop by die SARIE-winkel by spree.co.za

Hakskoene

Hakskoene , Madison, aanlyn te koop by die SARIE-winkel by spree.co.za

Potloodromp

Potloodromp, STYLE REPUBLIC, aanlyn te koop by die SARIE-winkel by spree.co.za

Top

Top , STYLE REPUBLIC, aanlyn te koop by die SARIE-winkel by spree.co.za

Oorboordjie

Oorboordjie , STYLE REPUBLIC, aanlyn te koop by die SARIE-winkel by spree.co.za

Skouersak

Skouersak , ZOOM, aanlyn te koop by die SARIE-winkel by spree.co.za

Insteekskoene

Insteekskoene, BULLBOXER, aanlyn te koop by die SARIE-winkel by spree.co.za

Kêrelsnit jeans

Kêrelsnit- jeans , LEVI'S, aanlyn te koop by die SARIE-winkel by spree.co.za

Top

Top , C(INCH), aanlyn te koop by die SARIE-winkel by spree.co.za

Hoed

Hoed , AVANTGARDE, aanlyn te koop by die SARIE-winkel by spree.co.za

Horlosie

Horlosie , AVANTGARDE, aanlyn te koop by die SARIE-winkel by spree.co.za

Handsak

Handsak , Blackcherry, aanlyn te koop by die SARIE-winkel by spree.co.za

Hakskoene

Hakskoene , Daniella Michelle, aanlyn te koop by die SARIE-winkel by spree.co.za

Rok

Rok , Adam&Eve, te koop by Sarie-aanlynwinkel by spree.co.za

Liggewig-jas

Liggewig-jas , Adam&Eve, aanlyn te koop by die SARIE-winkel by spree.co.za