Moschino skets. Foto: @moschino_instagram

Moschino skets. Foto: @moschino_instagram

SAARTJIE-modeblog

Gewilde video-speletjie word 30

Super Mario is 30 jaar oud! Moschino vier vanjaar Super Mario Bros se mylpaal-verjaardag saam met Nintendo. Dié video-speletjie is een van die oudstes en bekendstes op die mark.
SAARTJIE love

Moschino het onlangs hul nuwe reeks, Super Moschino, bekend gestel. Die kreatiewe direkteur van Moschino, Jeremy Scott, stel ons weer eens nie teleur met sy oorspronklikheid nie. Jeremy is bekend vir sy “tongue in cheek”-ontwerpe met ‘n sterk Pop Art-invloed.

Die reeks bestaan meestal uit T-hemde, tops en bykomstighede wat almal die ikoniese Super Mario op het. Super Moschino sluit natuurlik die ander karakters van Super Mario ook in, soos Luigi, Princess Peach, Bowser, plus die bekende sterre, sampioene en muntstukke. Ongelukkig is dié reeks nie in Suid Afrika beskikbaar nie, maar dit is nogtans pret om daarna te kyk.

SUPER MOSCHINO @bridgetmalcolm photo by @marcus_mam #moschino #mariobrothers @itsjeremyscott #jeremyscott A photo posted by Moschino (@moschino) on

 

SUPER MOSCHINO @bridgetmalcolm photo by @marcus_mam #mariobrothers #moschino @itsjeremyscott #jeremyscott

A photo posted by Moschino (@moschino) on