SAARTJIE-modeblog

Ken jy jou romp-style?

Daar is nou ‘n verskeidenheid romp-style in die mode. Saartjie vertel meer sodat jy kan besluit watter style jou die beste pas.

  • Mini-romp

Serrata-Leather-Mini-9340243912700

  • Potloodromp of noupassende romp

Ribbed-Midi-Pencil-Skirt-6009189691751

Wenk Dra die romp met ‘n T-hemp vir ‘n meer informele voorkoms. Vermy groot patrone as jy nie jou heupe wil beklemtoon nie. Swart of donker kleure is die vleiendste.

Kyk hoe dra Beyoncé haar potloodromp met spleet:

A photo posted by Beyoncé (@beyonce) on

 

      • Uitklokromp

 

  Lace-Flare-Skirt-9313242905929   Só dra Victoria Beckham haar uitklokromp:

Thank you Christina! x vb @JoyceHK #VBTour

A photo posted by Victoria Beckham (@victoriabeckham) on

    • Oorvou-romp

Daar is verskillende style en lengtes beskikbaar in die oorvou-romp, en dit is perfek vir enige liggaamsbou. sc1502nov10pictga10064

    • Midi-romp

Daar is ‘n verskil tussen die midi-romp en die knielengte-romp. Die midi-romp se lengte is tussen jou enkels en knieë.

Die midi-romp kom in verskeie style, soos  volsirkel, oorvou-romp, potloodromp en selfs A-lyn.sc1502sep25pictga10039

    • Volsirkelromp

Voosirkel/Spree/4/1/2016Wenk Die volsirkelromp is perfek indien jy nie die aandag op jou onderlyf wil vestig nie. Met dié styl is die klem op jou middel en bo-lyf.

Jennifer Lopez dra haar volsirkelromp soos volg:

 

#TBT to the @unfoundation Gender Equality Event in NYC w/ the inspiring @queenrania

 

A photo posted by Jennifer Lopez (@jlo) on

 

  • Maksi-romp

Maksi-romp/Mr Price/4/1/2016

Kate Hudson dra haar maksi-romp saam ‘n kort top:

  • A-lyn-romp

A-lyn romp/Spree/4/1/2016

Koop die verskillende style rompe hier:

Mini-romp

Mini-romp, >,Woolworths

Potloodromp van rekstof

Potloodromp, >,Woolworths

Uitklok-romp

Uitklok-romp, >,Country Road by Woolworths

Oorvou-romp

Oorvou-romp, >,STYLE REPUBLIC, te koop by Sarie-aanlynwinkel by Spree.co.za

Midi-romp

Midi-romp, >,STYLE REPUBLIC, te koop by Sarie-aanlynwinkel by Spree.co.za

Volsirkelromp

volsirkelromp, >,STYLE REPUBLIC, te koop by Sarie-aanlynwinkel by Spree.co.za

Maksi-romp

Maksi-romp, >,Mr Price/ mrp.com


A-lyn romp

A-lyn romp, >,STYLE REPUBLIC, te koop by Sarie-aanlynwinkel by Spree.co.za