Louis Vuitton het die foto gedeel op Instagram tydens die "fittings" in Parys Foto: @louisvuitton_instagram

SAARTJIE-modeblog

Louis Vuitton se mansreeks vir Herfs 2015

Wees voor in die modekoor met Louis Vuitton se mansreeks vir Herfs 2015.

SAARTJIE hastag

Twee dae terug het die modehuis Louis Vuitton solank met die wêreld op Instagram ‘n voorsmakie gedeel van sy mansreeks wat vandag in Parys vertoon word.

Louis Vuitton het die foto gedeel op Instagram tydens die "fittings" in Parys Foto: @louisvuitton_instagram

Louis Vuitton het dié foto gedeel op Instagram tydens die “fittings” in Parys Foto: @louisvuitton_instagram

As jy lief is vir mode en graag die man in jou lewe op hoogte wil hou met die nuutste tendense en moet-hê-items, kyk hier na Louis Vuitton se loopplankmodes