SAARTJIE-modeblog

Maklike Kers-inkopies

Die malligheid in die winkels het amptelik die hoogte ingeskiet. Ek dink dit is tyd dat jy jou lewe vergemaklik en aanlyn jou Kers-inkopies doen.
SAARTJIE shopHier is ‘n paar idees om die Kerskouse te vul

Vir die mans

Vir die vroue

Tienerseuns

Tienermeisies

Seuns van 8 – 12 jaar (tweens)

Meisies van 8 – 12 jaar (tweens)

Seuntjies

Dogtertjies

Koop die items hierbo deur onder in die galery daarop te klik

Tween-T-hemp vir meisies

T-Hemp , NEXT, aanlyn te koop by SARIE-winkel by spree.co.za/sarie

Manshemp

Hemp , Old Khaki.

Mansplakkies

Plakkies , CROCS.

Balletstyl skoene vir dogtertjies

Skoene , CANDY'S, aanlyn te koop by SARIE-winkel by spree.co.za/sarie

Rokkie vir dogtertjies

Rokkie , Country Road.

T-hemp vir seuntjies

T-Hemp , NEXT, aanlyn te koop by SARIE-winkel by spree.co.za/sarie

Rugsakkie vir seuntjies

Rugsak, Country Road.

Tween-T-hemp vir seuns

T-Hemp , BILLABONG, aanlyn te koop by SARIE-winkel by spree.co.za/sarie

Tween-tekkies vir seuns

Skoene, SOVIET, aanlyn te koop by SARIE-winkel by spree.co.za/sarie

Tween-handsak vir meisies

Skouersak , Country Road.

Skouersak

Skouersak ,Poetry.

Halssnoer

Hangertjie , Pichulik.

Adidas-tekkie

Skoene , Superbalist.

Fossil-horlosie

Horlosie , Watch Republic.

Geel handsak

Skouersak, Superbalist.

Adidas-manstekkie

Skoene, Superbalist.