Minionistas/Saartjie/Stylelight/5/1/2016
SAARTJIE-modeblog

Minionistas

Wie sou nou kon raai dat Minions ook die modewêreld gaan oorneem?

SAARTJIE love

Sedert die 2010-fliek Despicable Me is kykers gaande oor die klein geel mannetjies bekend as Minions. Maar hoe dan nou nie? Met hul oulike voorkoms en eienaardige gewoontes kan hulle nie anders as om jou hart te laat smelt nie. Ná hul laaste fliek – verlede jaar se Minions – is die wêreld steeds in beroering oor dié klein geel gevreetjies

Die mode-webwerf Stylight het oor die Minionista-tendens berig. Die bekendste mode-ikone, bloggers en ontwerpers het almal ‘n “Minion makeover” ondergaan. Anna Wintour, Donatella, Karl Lagerfeld en Choupette Lagerfeld, Victoria Beckham, Valentino en talle ander fashionistas is geteken as Minionistas.

Victoria en David Beckham se Minion-gesin:

Karl Lagerfeld as ‘n Minion-karakter:

The #Minionistas are here‼️ Find more at stylig.ht/minionistas #minions #KarlMinion #KarlLagerfeld

A photo posted by Stylight (@stylight) on


En so lyk ‘n Cara Delevingne-Minion:

Happy Birthday to our fav #Minionista @Caradelevingne

A photo posted by Stylight (@stylight) on


Hou SAARTJIE-modeblog dop, dalk het die Minions nog ‘n verrassing in die mode-bedryf!