SAARTJIE-modeblog

Mode-Kerskopies onder R250

Nie almal het ‘n onbeperkte begroting nie en daarom kies ons vir julle ons gunsteling-Kerskopies onder R250.
SAARTJIE shop
Geskenk-idees vir almal in die familie

Mans

Vroue

Tienerseuns

Tienermeisies

Seuns van 8 – 12 jaar (tweens)

Meisies van 8 – 12 jaar (tweens)

Seuntjies

Dogtertjies

Koop die items hierbo deur onder in die galery daarop te klik

Handsak vir tienermeisies

Handsak , Mr Price / MRP.com

Halssnoer vir tienermeisies

Halssnoer , Old Khaki.

Sonhoed

Hoed, Truworths.

Armband

Armband , Poetry.

Denim-kortbroek vir mans

Kortbroek , Mr Price / MRP.com

Leerbelt vir mans

Belt , Old Khaki.

Sonbril vir tienerseuns

Sonbril , Truworths Man.

Sweetpakbroek vir tienerseuns

Sweetpakbroek , Mr Price / MRP.com

Aanglip-tekkies vir tween-seuns

Tekkie , >,Mr Price, te koop by Mr Price.

T-Hemp vir tween-seuns

T-Hemp , Mr Price / MRP.com

Sandale vir tween-meisies

Sandaal , FOOT FOCUS, aanlyn te koop by SARIE-winkel by spree.co.za/sarie

Eenstuk vir tween-meisies

Eenstuk , Mr Price / MRP.com

Rokkie en haarband vir dogtertjies

Rokkie , Woolworths.

T-hemp vir dogtertjies

T-Hemp , LONDEN HUB, aanlyn te koop by SARIE-winkel by spree.co.za/sarie

Tekkies vir seuntjies

Tekkies , Mr Price / MRP.com

Kortbroek vir seuntjies

Kortbroek , Woolworths.