SKERMGREEP: YouTube / Mode.com

SKERMGREEP: YouTube / Mode.com

SAARTJIE-modeblog

Modetrends van die afgelope eeu

Ken jy die modetrends van die afgelope eeu? Saartjie het op Mode.com afgekom op dié video wat wys hoe die trends oor die afgelope 100 jaar verander het.

SAARTJIE love

Dit is baie interessant hoe die trends terugkom, veral die 1970’s se denim-eenstuk wat ’n groot trend is vir 2016!

By watter dekade pas jou styl die beste?


Saartjie is baie nuuskierig wat 2025 se trends sal wees!

Só het mode verander