SAARTJIE-modeblog

Oop skouers – ’n trend vir enige ouderdom (ja, regtig!)

Saartjie het ’n trend gevind wat vroue van alle ouderdomme kan dra!

SAARTJIE love

’n Trend wat oor generasies strek? Ja, dis hier. Oop skouers is dié jaar gróót en ook vleiend vir enige vrou – of jy nou 20 of 65 is! Die trend het nie ’n ouderdomsbeperking nie, want skouers is ’n aantreklike deel van elke vrou se lyf. If you‘ve got it, flaunt it!

Die goeie nuus van dié trend is dat dit in verskillende style gedra kan word. Jy kry dit in rokke, bloese, hemde én eenstukke!

A photo posted by Sara (@collagevintage) on

A photo posted by Sara (@collagevintage) on

As jy ouer is, of as jy selfbewus voel oor jou lyf, hoef jy nie die stywe, kort rokkies te dra nie. Jy kan wel vir jou ’n mooi bloes, hemp of ’n trui in die oopskouer-trend aanskaf.

Hier is van ons keuses vir dié trend – kyk, klik, koop jou gunsteling!

Noupassende rok

Noupassende rok , >,WOOLWORTHS

Oopskouer-hemp

Oopskouer-hemp , >,WOOLWORTHS

Oopskouer-rok

Oopskouer-rok , >,WOOLWORTHS

Oopskouer-hemp

Oopskouer-hemp , >,RT, te koop by Mrp.com

Oopskouer-rok

Oopskouer-rok , >,ROYAL T, te koop by Sarie-aanlynwinkel by Spree.co.za

Oopskouer-rok

Oopskouer-rok , >,C(INCH), te koop by Sarie-aanlynwinkel by Spree.co.za

Oopskouer-bloes

Oopskouer-bloes , >,C(INCH), te koop by Sarie-aanlynwinkel by Spree.co.za

Oopskouer-rok

Oopskouer-rok , >,RT, te koop by Mrp.com