SAARTJIE-modeblog

Rafael Nadal strip

Vroëer vanjaar het Tommy Hilfiger aangekondig dat die Spaanse tennisspeler Rafael Nadal die gesig van hul onderklere-advertensieveldtog vir 2015 is. En vroue die wêreld oor het geswymel. Maar nou het Nadal tennis ‘n entjie verder geneem … Van strip poker het ons almal …

Lees verder
SAARTJIE-modeblog

Saartjie-styl

SARIE se modespan gee jou elke week ’n kykie na hul styl. Dis nie ’n modesessie nie, dit is ook nie loopplank-mode nie, hierdie is ware straatstyl. Kreatief, interessant, anders! Carmen Botma  dra: Top : RVCA | Jean : Zara | Enkel-stewels:Zoom | Armband : …

Lees verder