SAARTJIE-modeblog

Pak só die perfekte vakansietas

Saartjie vertel hoe moeilik dit vir haar was om ’n vakansietas te pak en hoe sy geleer het om die perfekte een te pak.

SAARTJIE shopEk tel nou al letterlik die slapies af tot die vakansie. Ek sien so daarna uit om net lekker te ontspan, ’n paar boeke te lees en in die son te lê. Maar o wee, die groot pak lê nou voor. So 5 jaar gelede was ek dié swakste pakker ooit. Glo dit of nie, ek het vakansie gaan hou met 4 tasse – 1 tas net vir skoene. Die ergste is dat ek slegs ’n kwart van als wat ek ingepak het, gedra het. Boonop het die vakansie begin met ’n brombeer van ’n man omdat als in die motor móét gaan.

Sonskyn-pret in ’n swembroek – só lyk die bekendes

Maar ná ’n oorsese werksreis saam met ’n gesoute reisiger het ek besef hoe belaglik ek is. Só het ek geleer dat denims altyd ’n goeie basis is vir enige vakansietas en daarmee saam kan jy selektief ’n paar items kies wat jy kan meng en pas. Hieronder is die perfekte voorbeeld van ’n vakansietas vir by die see. Elke vakansietas sal egter verskil, afhangend van die bestemming.

Só meng en pas jy jou gekose items vir maksimum dra:

Langs die strand

Middagete saam met vriende

Sonsondergang-drankies

Langs die braaivleisvuur

Sluit aan by die mode-nuusbrief en ons stuur vir jou artikels soos dié!

Koop hiér die items wat gebruik is in die boonste uitrustings:

Langer bloes

Langer bloes , Mango, aanlyn te koop by SARIE-winkel by spree.co.za/sarie

Bikini

Bikini , Lu-May, aanlyn te koop by SARIE-winkel by spree.co.za/sarie

Sandale

sandaal , Edit, aanlyn te koop by SARIE-winkel by spree.co.za/sarie

Katoog-sonbril

Katoog sonbril , Badgirl, aanlyn te koop by SARIE-winkel by spree.co.za/sarie

Handsak

Handsak , Edit, aanlyn te koop by SARIE-winkel by spree.co.za/sarie

Denimbaadjie

Denimbaadjie , Edit, aanlyn te koop by SARIE-winkel by spree.co.za/sarie

Bloes

Bloes , Mango, aanlyn te koop by SARIE-winkel by spree.co.za/sarie

Kakie romp

Kakie romp , Edit, aanlyn te koop by SARIE-winkel by spree.co.za/sarie

Hakskoene

Hakskoen , Dolce Vita, aanlyn te koop by SArie-winkel by spree.co.za/sarie

Tekkies

Tekkie , Mango, aanlyn te koop by SARIE-winkel by spree.co.za/sarie

Plakkies

Plakkie , Ipanema, aanlyn te koop by SARIE-winkel by spree.co.za/sarie

Knoop-romp

Romp , C(inch), aanlyn te koop by SARIE-winkel by spree.co.za/sarie

Noupassende jeans

Noupassende jean , Soviet, aanlyn te koop by SARIE-winkel by spree.co.za/sarie

Kêrelsnit-jeans

Kêrelsnit-jean , Mango, aanlyn te koop by SARIE-winkel by spree.co.za/sarie

Moulose top

Moulose toppie , Mango, aanlyn te koop by SARIE-winkel by spree.co.za/sarie

Geel moulose top

Geel moulose toppie , Mango, aanlyn te koop by SARIE-winkel by spree.co.za/sarie

Denimhemp

Denimhemp , Levi's, aanlyn te koop by SARIE-winkel by spree.co.za/sarie

Gestreepte T-hemp

Streep T-hemp , Billabong, aanlyn te koop by SARIE-winkel by spree.co.za/sarie

T-hemp met stadsmotief

Stad T-hemp , Mango, aanlyn te koop by SARIE-winkel by spree.co.za/sarie

Denim-kortbroek

Denim kortbroek , Mango, aanlyn te koop by SARIE-winkel by spree.co.za/sarie

Kimono

Kimono , Mango, aanlyn te koop by SARIE-winkel by spree.co.za/sarie

Boheemse rok

Boheemse-rok , Mango, aanlyn te koop by SARIE-winkel by spree.co.za/sarie

Sweetpakbroek

Sweetpakbroek , Mango, aanlyn te koop by SARIE-winkel by spree.co.za/sarie

Sweetpaktop

Sweetpaktop , Mango, aanlyn te koop by SARIE-winkel by spree.co.za/sarie

Blombroek

Blombroek , Mango, aanlyn te koop by SARIE-winkel by spree.co.za/sarie