SAARTJIE-modeblog

Rooi trend by die toekennings

Saartjie wys watter bekendes het almal rooi by die MTV-musiekvideo-toekennings en by die Emmy-toekennings gedra.

SAARTJIE love

Ja-nee, die rooi tapyt was gevul met rooi. Duidelik het bekendes nie omgegee om dieselfde kleur as die mat te wees nie. Van sensasionele kant tot sexy satyn soos Rita Ora en selfs saam met pienk soos Chloë Moretz in Louis Vuitton & Kaley Cuoco.

Nog sterre in rooi

Kikker jou klerekas op met dié rooi items

Vuurwarm vir die aand

Aandrok , London Hub, te koop by die SARIE-aanlynwinkel by Spree

Skemerkelkie

Rok van maasstof , Mr Price/MRP.com

Aan jou arm

Palmhandsak , Mimco by Woolworths

Vir die kantoor

Vir jou ore

Oorbelle , Woolworths

Sensasionele bloes

Bloes , Edit, te koop by die SARIE-aanlynwinkel by Spree

Onvergeetlike geur

Parfuum , Bulgari by Truworths

Vir jou naels

Naellak , Essie, te koop by die SARIE-aanlynwinkel by Spree

As die koue bietjie byt

Baadjie , Mr Price/MRP.com

Vir jou lippe

Lipstiffie , Essence, te koop by die SARIE-aanlynwinkel by Spree.