SAARTJIE-modeblog

Saartjie se kommentaar op Dag 1 van SA Modeweek Herfs/Winter 2016

Die eerste dag van SA Modeweek skop af met groot glans van Gert-Johan Coetzee omring deur die luuksheid van Ferrari-motors.

SAARTJIE hastag
“Water is die essensie van die lewe en ons moet dit hanteer as kosbaar. My nuwe reeks is geïnspireer deur die viering van water, borrelend en vloeiend in ‘n rivierbedding, die weerspieël van lig, die val van watervalle,” Gert-Johan Coetzee, ontwerper.

Blou was die oorheersende kleur in Gert-Johan Coetzee se Herfs/Winter 2016-reeks. Die ontwerpe het ‘n sterk vroulike gevoel met valle, drapering en beklemtoning van die vroulike silhoueët. Gert-Johan verstaan die vroulike lyf en elk van sy ontwerpe vier die sensualiteit daarvan.

Kyk hier na nog van Gert-Johan Coetzee se herfs/winter 2016 – reeks

Gert-Johan Coetzee by SA Modeweek Foto: Simon Deiner/SDR Photo