SAARTJIE-modeblog

Saartjie-styl

SARIE se modespan gee jou elke week ’n kykie na hul werkstyl.

SAARTJIE styl

Dis nie ’n modesessie nie, dit is ook nie loopplank-mode nie, hierdie is ware straatstyl. Kreatief, interessant, anders!

_K6E9432d

 

Bemarkings-assistent Carmen Botma dra: Baadjie: Foschini | Rok: Cotton On | Hemp: Mr Price/MRP.com | Stewels: ZOOM |  Handsak: Vintage

Kry só Carmen se voorkoms

Baadjie van Woolworths

Rok van Mr Price

Hemp van TRUWORTHS

Skoen van Sarie.com/Spree

Handsak van Woolworths