SAARTJIE-modeblog

Saartjie-styl

SARIE se modespan gee jou elke week ’n kykie na hul werkstyl.
SAARTJIE stylSARIE se modespan gee jou elke week ’n kykie na hul werkstyl. Dis nie ’n modesessie nie, dit is ook nie loopplank-mode nie, hierdie is ware straatstyl. Kreatief, interessant, anders!

Saartjie-styl - Lizanne

Kry só Lizanne se voorkoms:

Jas

Jas , Leandra Designs, te koop by die SARIE-aanlynwinkel by Spree.co.za

Kant hemp

Kant hemp , Mr Price/MRP.com

Noupassende jeans

Jeans , Mr Price/MRP.com

Rooi lipstiffie

Lipstiffie , Essence, te koop by die SARIE-aanlynwinkel by Spree.co.za

Swart enkelstewel

Stewel , Woolworths

Handsak met deurstikwerk

Handsak , Woolworths