SAARTJIE-modeblog

Saartjie-styl

SARIE se modespan gee jou elke week ’n kykie na hul werkstyl.
SAARTJIE styl

Dis nie ’n modesessie nie, dit is ook nie loopplank-mode nie, hierdie is ware straatstyl. Kreatief, interessant, anders!

Senior Mode assistent Luzanne van der Watt dra:T-hemp : Mr Price , mrp.com | Maksiromp : Spree | Baadjie : Topshop | Jas : Mango | Skoene : Zoom | Oorbelle : Mango | Handsak : Topshop

Luiperdmotief Baadjie

Baadjie , Woolworths

Maksiromp met plooie

Romp , Mr Price/mrp.com

T-shirt met gesig

T-shirt , Ginger Mary beskikbaar by Truworths

Kristal-oorbelle

Oorbelle , Asch, te koop by die SARIE-aanlynwinkel by Spree.co.za

Hakskoene

Hakskoene , DOLCEVITA,te koop by die SARIE-aanlynwinkel by Spree.co.za

Coral Lipstick

Lipstick ,Catrice,te koop by die SARIE-aanlynwinkel by Spree.co.za

Palmhandsak

palmhandsak ,Truworths