SAARTJIE-modeblog

Saartjie-styl

SARIE se modespan gee jou elke week ’n kykie na hul styl.SAARTJIE styl

SARIE se modespan gee jou elke week ’n kykie na hul werkstyl. Dis nie ’n modesessie nie, dit is ook nie loopplank-mode nie, hierdie is ware straatstyl. Kreatief, interessant, anders!

Amaria Saartjie-styl

Moderedakteur Amaria Carstens dra:Trui : Poetry | Romp : Mr Price / mrp.com | Jas : Vintage | Oorbelle : Accessorize | Skoene : Woolworths | Strik :Sonia Rykiel vir H&M | Handsak : Forever New

Kort baadjie

Crop jacket , Fortune , te koop by die SARIE-aanlynwinkel by Spree.co.za

Romp

Romp , AMANDA LAIRD CHERRY , te koop by die SARIE-aanlynwinkel by Spree.co.za

Hakskoene

Hakskoene , Madison , te koop by die SARIE-aanlynwinkel by Spree.co.za

Oorbelle

Kristal oorbelle , Woolworths

Ring

Ring , Mr Price mrp.com

Palmhandsak

Palmhandsak , Truworths