SAARTJIE-modeblog

Saartjie-styl

SARIE se modespan gee jou elke week ’n kykie na hul styl.SAARTJIE styl

SARIE se modespan gee jou elke week ’n kykie na hul werkstyl. Dis nie ’n modesessie nie, dit is ook nie loopplank-mode nie, hierdie is ware straatstyl. Kreatief, interessant, anders!

Saartjie straatstyl

Mode-intern Magdel Muller dra: Top : Forever 21 | Maksi romp : Foschini | Halsnoere : Mr Price / MRP.com | Skoene : Woolworths | Sonbrille : Gucci | Handsak : Beatnix

Wit top

Top , Witchery by Woolworths

Maksi romp

Maksi Romp , G.Couture , te koop by die SARIE-aanlynwinkel by Spree.co.za

Rooi pumps

Rooi pumps , FOOTWORK , te koop by die SARIE-aanlynwinkel by Spree.co.za

Handsak

Handsak , Woolworths

Halsnoer

Halsnoer , Woolworths

Sonbril

Sonbrille ,Truworths