SAARTJIE-modeblog

Saartjie -styl

SARIE se modespan gee jou elke week ’n kykie na hul styl.

SAARTJIE styl

SARIE se modespan gee jou elke week ’n kykie na hul werkstyl. Dis nie ’n modesessie nie, dit is ook nie loopplank-mode nie, hierdie is ware straatstyl. Kreatief, interessant, anders!

Amaria Carstens Saartjie-styl

Moderedakteur Amaria Carstens dra: Top : Forever 21 | Kimono : Forever 21 | Jean : Woolworths | Oorbelle : Forever 21 | Skoene : Diesel | Sonbrille :Prada | Handsak : Zara

 Kry so Amaria se voorkoms:

Cami

Cami , Witchery by Woolworths

Kimono

Kimono , Truworths

Jean

Jean , Mr Price / mrp.com

Sandale

Sandale , PIERRE CARDIN , te koop by Sarie-aanlynwinkel by Spree.co.za

Oorbelle

Oorbelle , Witchery by Woolworths

Clutch

Clutch , Mimco by Woolworths

Sonbril

Sonbril , Lacoste , te koop by Sarie-aanlynwinkel by Spree.co.za