SAARTJIE-modeblog

Saartjie-styl

SARIE se modespan gee jou elke week ’n kykie na hul styl.

SAARTJIE styl

Dis nie ’n modesessie nie, dit is ook nie loopplank-mode nie, hierdie is ware straatstyl. Kreatief, interessant, anders!

Amaria straatstyl

Moderedakteur Amaria Carstens dra: Denim hemp : Woolworths | Broek : Mr Price / mrp.com | Halsnoer : Aldo | Sneakers : FitFlop | Handsak : Vintage | Handsak : Vintage

Denim hemp

Denim hemp , Witchery by Woolworths

Broek

Broek , EDGE , te koop by Sarie-aanlynwinkel by Spree.co.za

Sneakers

Sneakers , Superga , te koop by sarie-aanlynwinkel by Spree.co.za

Halsnoer

Halsnoer , Truworths

Sonbril

Sonbril , Funky Fish , te koop by Sarie-aanlynwinkel by Spree.co.za

Armbande

Armbande , Woolworths

Clutch

Clutch , Truworths