SAARTJIE-modeblog

Saartjie-styl

SARIE se modespan gee jou elke week ’n kykie na hul styl.

SAARTJIE styl

Dis nie ’n modesessie nie, dit is ook nie loopplank-mode nie, hierdie is ware straatstyl. Kreatief, interessant, anders!

Straatstyl,Magdel, 3/11/2014

Mode-assistent  Magdel Muller dra: Rok : Woolworths | Baadjie : Cotton On | Halsnoer : Mr Price/mrp.com | Skoene : Skoe HQ | Sonbril : Vogue

Rok

Rok , Woolworths

Baadjie

Baadjie , Country Road by Woolworths

Blokhakke

Blokhakke , Country Road by Woolworths

Halsnoer

Halsnoer , Style Republic, te koop by Sarie-aanlynwinkel by Spree.co.za

Sonbril

Sonbril , AVANTGARDE, te koop by Sarie-aanlynwinkel by spree.co.za