SAARTJIE-modeblog

Saartjie-styl

SARIE se modespan gee jou elke week ’n kykie na hul styl.SAARTJIE styl

Dis nie ’n modesessie nie, dit is ook nie loopplank-mode nie, hierdie is ware straatstyl. Kreatief, interessant, anders!

Hanri Chambers ,Straatstyl, 18/11/2014

Mode-intern  Hanri Chambers dra: Wit top : Factorie | Broek : Muse Boutique |Denim Baadjie : Factorie | Halsnoer : Lovisa | Sandale : Cotton On | Handsak : Edgars | Sonbril : YDE

Wit top

Wit top, EDIT , te koop by SARIE-aanlynwinkel by spree.co.za

Broek

Broek, YES , te koop by SARIE-aanlynwinkel by spree.co.za

Denim baadjie

Denim baadjie, LEVI’S®, te koop by SARIE-aanlynwinkel by spree.co.za

Sandale

Sandale , Witchery by Woolworths

Halsnoer

Halsnoer , Ginger Mary by Truworths

Handsak

Handsak, JOY COLLECTABLES, te koop by SARIE-aanlynwinkel by spree.co.za

Sonbril

Sonbril, AVANTGARDE, te koop by SARIE-aanlynwinkel by spree.co.za