SAARTJIE-modeblog

Saartjie-styl

SARIE se modespan gee jou elke week ’n kykie na hul styl.SAARTJIE styl

Dis nie ’n modesessie nie, dit is ook nie loopplank-mode nie, hierdie is ware straatstyl. Kreatief, interessant, anders!

Magdel - Straatstyl / 13/02/2015

 

Mode-assistent Magdel Muller  dra: Rok : Sleeping Beauty Traders | Sandale : LEGIT  |Sonbrille : Vogue

Kry só Magdel se voorkoms

Kant Rok van Spree

Kant rok , KETZE-KE, te koop by SARIE-aanlynwinkel by spree.co.za

Sandale van Woolworths

Sandale , Woolworths

Sonbrille van Spree

Sonbrille , AVANTGARDE, te koop by SARIE-aanlynwinkel by spree.co.za