SAARTJIE-modeblog

Saartjie-styl

SARIE se modespan gee jou elke week ’n kykie na hul styl.

SAARTJIE styl

Dis nie ’n modesessie nie, dit is ook nie loopplank-mode nie, hierdie is ware straatstyl. Kreatief, interessant, anders!

Amaria straat-styl / Saartjie? 12/5/2015

Moderedakteur Amaria Carstens dra: Kamisool : Pick ‘n Pay Clothing | Romp :Hempsrok : Studio Collection van H&M| Swart skinny jeans: Edgars| Handak: Dune| Armbande : Accessorize & Pichulik | Belt: Vintage | Sonbril: Prada by Sunglass Hut | Hakke: Woolworths

Kry só Amaria se voorkoms

Armbande van Pichulik

Armbande , Pichulik

Armband van Miglio

Armband ,Miglio

Hemprok van NEXT , by Spree

Hemprok , NEXT , te koop by SARIE-aanlynwinkel by spree.co.za

Swart skinny jeans van Mr Price/mrp.com

Skinny jeans ,Mr Price / mrp.com

Kamisool van Woolworths

Kamisool,Woolworths

Belt van STYLE REPUBLIC ,by Spree

Belt, STYLE REPUBLIC, te koop by SARIE-aanlynwinkel by spree.co.za

Skouersak van VIKSON ,by Spree

Skouersak, VIKSON, te koop by SARIE-aanlynwinkel by spree.co.za

Sonbril van NEXT,by Spree

Sonbril , NEXT, te koop by SARIE-aanlynwinkel by spree.co.za