SAARTJIE-modeblog

Saartjie-styl

SARIE se modespan gee jou elke week ’n kykie na hul styl.

SAARTJIE styl

Dis nie ’n modesessie nie, dit is ook nie loopplank-mode nie, hierdie is ware straatstyl. Kreatief, interessant, anders!

Amaria/straat-styl/7/7/2015

Moderedakteur Amaria Carstens dra: Polonek : Woolworths | Top : Forever21 | Swart noupassende jeans : Edgars | Moulose jas : H&M | Enkelstewels :  Truworths | Handsak : Dune | Halssnoer : Mr Price / MRP.com

Kry só Amaria se voorkoms

Swart enkelstewels van Spitz

Swart langbroek van Woolworths

Polonektrui van Style Republic

Patroontop van Spree

Beige moulose jas van Country Road

Rooskwartshangertjie van Miglio

Pienk-en-pers blokpatroon-handsak van Mr Price