SAARTJIE-modeblog

Saartjie-styl

SARIE se modespan gee jou elke week ’n kykie na hul styl

SAARTJIE styl

 

Dis nie ’n modesessie nie, dit is ook nie loopplank-mode nie, hierdie is ware straatstyl. Kreatief, interessant, anders!

Sherlin/Saartjie-styl/21/07/2015

Sherlin Barends: Top: Woolworths | Denim: Pick-n-Pay | Stewels: Cotton On | Motorfietsbaadjie:  Truworths | Hansak: Geskenk

Kry só Sherlin se voorkoms

Swart enkel stewels van Greencross

Blou denim skinny van Mr Price

Swart langmou top van Woolworths

Swart motorfietsbaadjie van Spree

Swart handsak van Spree

Swart en beige serp van Mr Price